| Author |
Comment on "Lelike krake om en in die huis" |
|
Belinda Vermeulen
|
| 09:12, 23 Jun 2008 |   |
Fyn krakies het eers buite om die huis verskyn. Die krakies is nou krake! Die een slaapkamer se mat \'mif\'
reeds, en die kaste in die slaapkamer is ook reeds vol \'mif\'. Wat staan ons te doen? |
|
Paint & Decorspan
|
| 15:06, 03 Jul 2008 |   |
| Gewoonlik kan kleiner haarkrake met verf reggestel word, terwyl groter krake egter eers met \'n spesiale vulmiddel opgevul moet word. Jul probleem klink egter ernstig. Ons wonder of dit \'n strukturele probleem kan wees? Vra \'n bouer of ingenieur om te kom kyk. Muf is gewoonlik a.g.v. swak ventilasie of \'n probleem met klammigheid. Weer eens sal dit ook fisies ondersoek moet word.Hoop jul kry die probleem gou onder beheer. |
|
You are here:
Forums → Problem-Solving → Lelike krake om en in die huis
Pages [ 1 ]
|