Ek wil graag meer weet omtrent gesplitte leer? Wat beteken die term presies en is dit geskik vir stoffering al dan nie. Dankie!
Paint Messages: 6
15:02, 30 Mar 2006
Gesplitte leer is letterlik een stuk leer wat gehalveer is. MAW jy kry een kant wat glad is en een kant wat dan die suede haartjies op het. Die leer is dan natuurlik baie dunner en sal dus vinniger vergaan as dit gebruik sou word vir stoffering. Ek sou dit nie aanbeveel nie.
Information on these pages do not necessary reflect Paint & Décor's point of view. Paint & Décor accepts no resposibility for information exchanged on these pages.